Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 8:21 Die Boodskap (DB)

Die skepping weet dat God dit ook eendag sal bevry van hierdie verskriklike lyding. Op daardie dag wanneer God al sy kinders eens en vir altyd kom verlos, sal die skepping ook vrygemaak word. Dan sal die skepping God se heerlikheid op die regte manier weerkaats. Vir altyd.

Lees volledige hoofstuk Romeine 8

Kyk Romeine 8:21 in konteks