Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 8:20 Die Boodskap (DB)

Want tot nou toe kry die skepping baie swaar. Die skepping het nie self gekies om so te ly nie. Nee, dit is die gevolg van God se straf op die sonde. Tog is daar hoop.

Lees volledige hoofstuk Romeine 8

Kyk Romeine 8:20 in konteks