Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 7:7 Die Boodskap (DB)

“Is dit dan ’n sonde om die wet te hou?” hoor ek een van julle vra. Nee, glad nie. Die wet sê juis vir ons wat sonde is. Ek sou mos nie geweet het dat ek nie mag begeer nie as die wet nie gesê het nie: “Jy mag nie begeer nie.”

Lees volledige hoofstuk Romeine 7

Kyk Romeine 7:7 in konteks