Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 7:8 Die Boodskap (DB)

Tog help hierdie kennis nie veel nie, want die wet maak dat die sonde ’n vastrapplek in my lewe kry. In plaas daarvan dat die wet my keer om te sondig, maak dit my net bewus van my slegte begeertes - en laat my ook alles begeer wat deur die wet verbied word. As die wet nie daar was nie, sou sonde glad nie ’n probleem gewees het nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 7

Kyk Romeine 7:8 in konteks