Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 7:11 Die Boodskap (DB)

Inteendeel, dit het my net nog dieper in die doderyk ingesleep, want die sonde het sy aaklige kloue ook in die wet ingeslaan. Daarom kon die wet nie keer dat ek sonde doen nie. Dit het my eintlik ’n rat voor die oë gedraai. Want kort voor lank was ek in die doderyk, met die wet en al.

Lees volledige hoofstuk Romeine 7

Kyk Romeine 7:11 in konteks