Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 7:12 Die Boodskap (DB)

Natuurlik is die wet heilig. Dit kom immers van God af. En natuurlik is alles wat in die wet geskryf staan ook heilig en goed. Dit sê vir ons wat God van ons vra.

Lees volledige hoofstuk Romeine 7

Kyk Romeine 7:12 in konteks