Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 7:10 Die Boodskap (DB)

Maar vandat God se wet op skrif gestel is, is daar geen verskoning meer nie. Toe het sondes skielik name gekry. Nou weet ek baie goed wat sonde is. Die wet het my egter nie by die ware lewe uitgebring nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 7

Kyk Romeine 7:10 in konteks