Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 6:22 Die Boodskap (DB)

Gelukkig het God julle hier kom uithaal. Julle is nou voltyds in sy diens. Hy verander julle lewens nou al hoe meer tot sy eer. Boonop wag daar ’n wonderlike toekoms op julle. Die dood is nie meer julle voorland nie. Nee, julle gaan vir altyd in God se splinternuwe wêreld bly.

Lees volledige hoofstuk Romeine 6

Kyk Romeine 6:22 in konteks