Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 6:21 Die Boodskap (DB)

Dink ’n bietjie: Was dit die moeite werd om so in die sonde rond te lê? Wat het dit julle in die sak gebring? Net mooi niks nie! Kry julle nie skaam as julle terugdink aan wat julle alles aangevang het nie? Om in sonde te leef is niks anders as ’n doodloopstraat nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 6

Kyk Romeine 6:21 in konteks