Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 5:11 Die Boodskap (DB)

Daar is selfs nog meer rede om fees te vier: ons kan nou al dag vir dag in blydskap voor God leef. Dit is net aan ons Here Jesus Christus te danke. Deur sy dood het Hy gesorg dat ons saak met God reg is.

Lees volledige hoofstuk Romeine 5

Kyk Romeine 5:11 in konteks