Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 5:12 Die Boodskap (DB)

Dit is net een mens se skuld dat hierdie wêreld in so ’n groot gemors is: Adam. Dit is hy wat die sonde en die dood in die wêreld ingebring het. Omdat hy nie na God wou luister nie, het hy die hele wêreld saam met hom in die sonde en die dood ingesleep. Daarom is ons almal nou sondaars.

Lees volledige hoofstuk Romeine 5

Kyk Romeine 5:12 in konteks