Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 5:10 Die Boodskap (DB)

Dan sal Jesus ons ook mos help wanneer ons voor God se oordeelstroon moet gaan staan. Sy dood het ons in die regte verhouding met God gebring toe ons nog aartsvyande van Hom was. Hoeveel te meer sal ons dan nie deur die lewende Jesus van die oordeel van God gered word nie?

Lees volledige hoofstuk Romeine 5

Kyk Romeine 5:10 in konteks