Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 3:8 Die Boodskap (DB)

Dit bied glo aan Hom die geleentheid om te wys dat Hy die waarheid gepraat het toe Hy gesê het dat Hy sondaars vergewe. Die ergste van alles is dat hierdie mense agter my rug sê dat hulle dit by my gehoor het. Natuurlik is dit ’n leuen. Ek verkondig nie sulke dinge nie. Die mense wat dit oor my sê, sal hulle verdiende straf kry.

Lees volledige hoofstuk Romeine 3

Kyk Romeine 3:8 in konteks