Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 3:9 Die Boodskap (DB)

Wat dan? Help dit regtig om ’n Jood te wees? Nee, glad nie. Ek het mos vroeër al gesê dat ons almal in die greep van die sonde vasgevang is, of ons nou Jode is of nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 3

Kyk Romeine 3:9 in konteks