Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 16:26 Die Boodskap (DB)

Ek maak dit oral bekend, ook aan julle. Baie eeue lank het mense nie geweet wat God se verlossingsplan is nie, maar nou het Hy dit openlik kom bekendmaak. God het beveel dat dit wat in die profete opgeskryf staan, nou verkondig moet word aan mense wat nie aan die volk van Israel behoort nie. Hy wil hê dat hulle ook in Hom moet glo en doen wat Hy sê.

Lees volledige hoofstuk Romeine 16

Kyk Romeine 16:26 in konteks