Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 15:14 Die Boodskap (DB)

My broers en susters, ek weet van al julle goeie eienskappe. Julle is toegewyde mense. Julle het ook baie kennis oor God. Boonop help julle mekaar om te leef soos God dit wil hê.

Lees volledige hoofstuk Romeine 15

Kyk Romeine 15:14 in konteks