Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 15:13 Die Boodskap (DB)

Ek bid dat God in wie julle al julle hoop stel, elke deeltjie van julle geloofslewe sal vol maak met blydskap en vreugde. Dan sal julle, deur die groot krag van die Heilige Gees in julle lewens, altyd oorvloedige hoop hê. Dan sal julle onwrikbaar vashou aan die Here, kom wat wil.

Lees volledige hoofstuk Romeine 15

Kyk Romeine 15:13 in konteks