Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 15:15 Die Boodskap (DB)

Daarom moet julle tog nie dink dat my brief, wat hier en daar nogal skerp is, as kritiek teen julle bedoel is nie. Glad nie. Ek sê maar net reguit alles wat God deur sy goedheid van my verwag om vir julle te sê.

Lees volledige hoofstuk Romeine 15

Kyk Romeine 15:15 in konteks