Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 14:22 Die Boodskap (DB)

Natuurlik het jy die reg om te glo soos jy glo. Maar onthou, dit is in die eerste plek ’n saak tussen God en jou. Dit is wonderlik as jy nie met ’n klomp skuldgevoelens opgeskeep sit oor hoe jy God dien nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 14

Kyk Romeine 14:22 in konteks