Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 14:2 Die Boodskap (DB)

’n Christen wie se geloof sterk is, het nie ’n probleem om verskillende soorte kos te eet nie. Maar ’n Christen wie se geloof nog nie so groot is nie, sal weier om kos te eet wat deur die Jode as onrein beskou word, of kos wat deur ongelowiges aan hulle afgode gewy is.

Lees volledige hoofstuk Romeine 14

Kyk Romeine 14:2 in konteks