Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 14:1 Die Boodskap (DB)

Moenie maak asof jy beter is as ander gelowiges wie se geloof nog nie so sterk soos joune is nie. Aanvaar hulle met oop arms sonder om van vroeg tot laat met hulle te stry en baklei. Ek wil dit met ’n voorbeeld illustreer.

Lees volledige hoofstuk Romeine 14

Kyk Romeine 14:1 in konteks