Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 14:14 Die Boodskap (DB)

As julle my persoonlike mening oor al hierdie dinge vra, sê ek sommer reguit vir julle dat geen kos vanself onrein is nie. ’n Mens kan enigiets eet. Maar as party mense tog dink dat dit verkeerd is om sekere soorte kos te eet, moet hulle dit liewer nie eet nie. Dan doen hulle verkeerd. Hiervan het die Here Jesus my oortuig.

Lees volledige hoofstuk Romeine 14

Kyk Romeine 14:14 in konteks