Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 14:13 Die Boodskap (DB)

Moenie gedurig kritiek lewer op hoe ander mense lewe nie. Nee, maak eerder seker dat jy nie die oorsaak is dat ander gelowiges struikel en val nie. Moenie dit vir hulle moeilik maak om in God te glo nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 14

Kyk Romeine 14:13 in konteks