Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 11:32 Die Boodskap (DB)

God het ons almal laat voel hoe verskriklik dit is om ver van Hom af te leef. Ons almal is aan die mag van die sonde oorgegee sodat ons kan ervaar hoe wonderlik dit is wanneer God sy genade aan ons almal bewys.

Lees volledige hoofstuk Romeine 11

Kyk Romeine 11:32 in konteks