Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 11:31 Die Boodskap (DB)

Dit het gebeur omdat die Jode die deur van God se genade toegeklap het. In reaksie daarop het God toe aan julle die kans gegee om in Hom te glo. Nou staan die Jode ook voor ’n toe deur. Omdat God julle jammer gekry het, staan hulle nou buite. Dit het egter gebeur sodat hulle ook nou God se ontferming kan beleef.

Lees volledige hoofstuk Romeine 11

Kyk Romeine 11:31 in konteks