Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 10:18 Die Boodskap (DB)

Nou vra ek: Het hulle nie al genoeg kanse gehad om na God se Woord te luister nie? Ja, natuurlik! Een van die psalms sê juis:“Die stem van God se boodskappers het wêreldwyd weerklink. Hulle woorde is tot in die verste uithoeke van die wêreld gehoor.”

Lees volledige hoofstuk Romeine 10

Kyk Romeine 10:18 in konteks