Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 10:19 Die Boodskap (DB)

Waar lê die fout dan? Het Israel nie verstaan waaroor dit alles gaan nie? Luister na wat God deur sy kneg Moses hieroor sê: “Ek gaan julle nog baie jaloers maak op daardie mense op wie julle nou neersien. Wanneer julle sien hoe hulle in My glo, selfs al ken hulle My nie so goed soos julle nie, sal julle ontplof van woede.”

Lees volledige hoofstuk Romeine 10

Kyk Romeine 10:19 in konteks