Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 9:4 Die Boodskap (DB)

Daar is mooi vir hulle gesê wat hulle moes doen. Die plante, bome en gras moes hulle met rus laat, maar die mense moes hulle tref, hoewel nie almal nie. Daardie mense wat die merk van God op hulle voorkop gehad het, was veilig, maar die mense sonder daardie merk moes deurloop.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 9

Kyk Openbaring 9:4 in konteks