Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 9:5 Die Boodskap (DB)

Die sprinkane moes nie die mense doodmaak nie, maar net vyf maande lank seermaak. Dit sal wees soos skerpioene wat hulle die hele tyd steek en dít gaan so seer wees dat die mense allerhande planne sal maak om hulleself dood te maak.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 9

Kyk Openbaring 9:5 in konteks