Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 9:3 Die Boodskap (DB)

Die rookmassa was so dik dat die lug heeltemal swart geword het, sodat ’n mens nie eens die son kon sien nie. Uit hierdie wolke rook kruip daar toe sprinkane uit, die wêreld vol! Aan die sprinkane is buitengewone mag gegee. Hulle was gevaarlik soos skerpioene.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 9

Kyk Openbaring 9:3 in konteks