Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 7:9 Die Boodskap (DB)

Daarna het ek ’n vreeslike klomp mense gesien. Hulle was so baie, ’n mens kon hulle nie eens tel nie. Hulle het van oral af gekom, maak nie saak waar hulle gebly of watter taal hulle gepraat het nie, hulle was daar voor God se troon en voor die Lam. Hulle was pragtig aangetrek en het baie deftig gelyk met hulle wit klere. Om te wys hoe vol vreugde hulle is, het hulle palmtakke rondgeswaai.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 7

Kyk Openbaring 7:9 in konteks