Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 7:4-8 Die Boodskap (DB)

Ek het gehoor hoeveel mense daar was wat gemerk moes word. Daar was 144 000. Hulle het uit elke stam van Israel gekom: 12 000 uit elk van die volgende stamme: Juda, Ruben, Gad, Aser, Naftali, Manasse, Simeon, Levi, Issaskar, Sebulon, Josef en Benjamin.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 7

Kyk Openbaring 7:4-8 in konteks