Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 7:2 Die Boodskap (DB)

Toe sien ek nog ’n engel. Die engel het aangekom uit die rigting waar die son altyd opkom. In sy hand het die engel iets gehad om mense mee te merk wat aan die lewende God behoort. Die engel skree toe vir die ander vier engele sodat hulle duidelik kon hoor:

Lees volledige hoofstuk Openbaring 7

Kyk Openbaring 7:2 in konteks