Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 7:1 Die Boodskap (DB)

Dit was skaars verby of ek sien vier engele. Elkeen het in ’n ander windrigting gestaan. Hulle moes vir God die waai van die winde beheer. Vir eers het hulle die wind teruggehou. Daar het nie ’n luggie getrek of ’n blaartjie geroer nie.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 7

Kyk Openbaring 7:1 in konteks