Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 4:6 Die Boodskap (DB)

Voor die troon was dit of daar ’n see van glas was, glad en stil. Dit het my laat besef dat niks van Satan se bose onrustigheid God se kalmte ooit sal kan versteur nie. Aan elkeen van die vier kante van die troon het ’n lewende wese gestaan. Hulle het baie besonders gelyk. Hulle het niks misgekyk nie, want hulle was oortrek van die oë.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 4

Kyk Openbaring 4:6 in konteks