Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 4:7 Die Boodskap (DB)

Die eerste een het soos ’n leeu gelyk en die tweede een soos ’n os. Die derde een het ’n gesig soos ’n mens s’n gehad en die vierde een het gelyk soos ’n arend wat vlieg.Hierdie vier wesens het die skepping verteenwoordig: die arend het die vlieënde diere, die leeu die wilde diere en die os die mak diere verteenwoordig en die een met die gesig van ’n mens het al die mense verteenwoordig.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 4

Kyk Openbaring 4:7 in konteks