Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 4:5 Die Boodskap (DB)

Blitse het geslaan en die donder het uit die rigting van die troon gerommel. Die Gees van God het voor God se troon gestaan, gereed om sy werk te gaan doen. Dit het kompleet gelyk soos ’n klomp helder ligte wat gelyk brand.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 4

Kyk Openbaring 4:5 in konteks