Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 4:4 Die Boodskap (DB)

Rondom hierdie groot troon in die middel het daar nog 24 trone gestaan. Op elkeen van hierdie trone het ’n leier van die kerk gesit, 24 van hulle. Hulle het duur, wit klere aangehad en soos konings het elkeen met ’n goue kroon op sy kop gesit. Hulle het saam met God geheers.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 4

Kyk Openbaring 4:4 in konteks