Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 3:3 Die Boodskap (DB)

Dink ’n slag weer lank en diep na waaroor die Christelike boodskap presies gaan. En moenie net daaroor nadink nie; leef so! Draai weg van die verkeerde dinge af. Volg My weer voluit! En as julle julle nie hieraan steur nie en maar op julle ou manier voortgaan, wag daar ’n verrassing op julle. Ek sal na julle toe kom wanneer julle dit die minste verwag. Dan sal Ek julle geestelik vas aan die slaap betrap.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 3

Kyk Openbaring 3:3 in konteks