Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 3:4 Die Boodskap (DB)

Daar is tog ’n paar uitsonderings onder julle daar in Sardis. Ek praat van die mense wat nog nie in die modder van die sonde baljaar het nie. Hulle geestelike klere is nog mooi skoon. Vir sulke mense het Ek respek. Hulle kan maar oral saam met My in hulle mooi, skoon klere stap.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 3

Kyk Openbaring 3:4 in konteks