Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 3:2 Die Boodskap (DB)

Skrik wakker en ruk julle reg! Sorg dat julle die bietjie Christelikheid wat oorgebly het nie ook verloor nie. Werk hard daaraan! Ek is in alle geval baie seker daarvan dat my God allesbehalwe tevrede sal wees met die manier waarop julle nou aangaan.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 3

Kyk Openbaring 3:2 in konteks