Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 3:19 Die Boodskap (DB)

Mense vir wie Ek regtig omgee, help Ek reg. Ek wys vir hulle wat Ek van hulle verwag. Soms moet Ek hulle op die regte pad hou op maniere wat nie vir hulle lekker is nie. Maar Ek doen dit uit liefde sodat hulle goeie Christene kan bly.Nou toe, Ek praat ook met julle. Sit skouer aan die wiel. Los al die afdraaipaadjies en stap net agter God aan.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 3

Kyk Openbaring 3:19 in konteks