Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 3:18 Die Boodskap (DB)

Laat Ek julle goeie raad gee: kom koop geestelike goud by My en kom vind uit hoe dit voel om iets te hê wat regtig die moeite werd is. Kom kry by My behoorlike, geestelike klere en trek dit aan. Dan hoef julle nie meer uit verleentheid te probeer wegsteek dat julle eintlik geestelik kaal is nie. Ek het ook net die regte medisyne om op julle oë te sit sodat julle geestelik weer kan sien wat julle behoort te sien.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 3

Kyk Openbaring 3:18 in konteks