Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 22:15 Die Boodskap (DB)

Mense wat vieslik geleef het, hulle met allerhande geeste en toordery opgehou het, sal buite moet bly. In God se stad is daar nie plek vir hulle nie. Dit geld ook vir die onsedelike mense en mense wat allerhande ander dinge behalwe die ware God aanbid het. Ja, die mense wat hulle rug vir die waarheid gedraai het en van leuens leef, sal nie die binnekant van God se stad sien nie.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 22

Kyk Openbaring 22:15 in konteks