Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 22:14 Die Boodskap (DB)

“Hoe gelukkig is die mense wat hulle klere skoon was sodat hulle reg is vir God se groot fees! Hulle sal reguit deur die poorte van die stad kan instap. Die boom wat aan mense lewe gee, sal hulle s’n wees.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 22

Kyk Openbaring 22:14 in konteks