Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 22:16 Die Boodskap (DB)

“Ek, Jesus, het ’n engel as boodskapper gestuur om al hierdie dinge aan die gemeentes van God te vertel. Ek is ’n afstammeling van Dawid; uit sy geslag is Ek gebore. Ek is soos die helder ster wat die nuwe dag aankondig.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 22

Kyk Openbaring 22:16 in konteks