Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 21:21 Die Boodskap (DB)

Die twaalf poorte was elkeen uit ’n soliede pêrel gemaak. Die strate van die stad was van goud, skitterblink soos glas. Dit was of ’n mens daardeur kon sien.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 21

Kyk Openbaring 21:21 in konteks