Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 21:22 Die Boodskap (DB)

Ek het gekyk, maar geen tempel in die stad gesien nie. Dit was nie meer nodig nie, want die Here God, die Een wat die sterkste van almal is en alles kan doen, was in die stad. Met Hom en die Lam daar was ’n tempel onnodig.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 21

Kyk Openbaring 21:22 in konteks