Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 21:19-20 Die Boodskap (DB)

Die fondamente van die stadsmuur was die ene edelstene. Dit was oortrek met jaspis, saffiere, agaat, smarag, oniks, sardis, chrisoliet, beril, topaas, krisopraas, hiasint en ametis, twaalf soorte altesaam.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 21

Kyk Openbaring 21:19-20 in konteks