Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 2:8 Die Boodskap (DB)

Skryf aan die leier van die gemeente in Smirna die volgende: Dit is die Een wat voor alles in die skepping daar was en wat nog daar sal wees wanneer alles verby is, wat met julle praat. Dit is Ek, Jesus, wat dood was en weer lewendig geword het.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 2

Kyk Openbaring 2:8 in konteks